For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Görlitz.

Görlitz

Görlitz

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Sakse
 Koördinate 51°9′N 14°59′O / 51.150°N 14.983°O / 51.150; 14.983
 Stigting (eerste verwysing) 1071
 Stadstatus 1303
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67,52 vk km
 Hoogte bo seevlak 199 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2017) 56 391[1]
 - Bevolkingsdigtheid 834/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat[2]
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,2 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -1,5 / 17,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag 657 mm
 Burgemeester Octavian Ursu (CDU)
 Amptelike Webwerf www.goerlitz.de

Görlitz (Duits: ; Gerlz, Gerltz of Gerltsch in die plaaslike Bo-Lausitz-dialek; Pools: Zgorzelec; Opper-Sorbies: Zhorjelc) is die mees oostelike stad van Duitsland en die administratiewe setel van die gelyknamige landdistrik in die deelstaat Sakse. Die stad het 'n oppervlakte van 67,52 vierkante kilometer en 'n bevolking van 56 391 (soos op 31 Desember 2017).

Die stad is in die oostelike Bo-Lausitz aan die Lausitzer Neiße-rivier geleë wat hier sedert 1945 die grens met Pole vorm. Die stadsdeel oos van die Neiße is met die grensverskuiwing ná die Tweede Wêreldoorlog van Görlitz afgesny en vorm sedertdien 'n selfstandige Poolse nedersetting, Zgorzelec. Görlitz en Zgorzelec vorm sedert 1998 'n sogenaamde Europastad.

Görlitz gaan terug op 'n Sorbiese dorp, Gorelic, en 'n latere nedersetting wat in 1220 deur Duitse setlaars gestig is. Die stad is gedurende die Tweede Wêreldoorlog nouliks deur die oorlogshandelinge geraak. Met sowat 3 500 grotendeels gerestoureerde historiese monumente het Görlitz een van die bes bewaarde oorspronklike stadskerne in Duitsland en vorm sodoende die grootste nasionale argitektoniese monument. Sy boukuns sluit laat-Gotiese, Renaissance- en Barok-burgerhuise in die historiese middestad en uitgestrekte woonkwartiere in die sogenaamde Gründerzeit-styl (laat 19de eeu) rondom die stadskern in.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Görlitz.
  • (en) Toerisme-inligting oor Görlitz op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) "Görlitz". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 Junie 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Görlitz
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?