For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ford Fairlane.

Ford Fairlane

Ford Fairlane (Australië)

1995-1996 Ford NF Fairlane Ghia
Oorsig
Vervaardiger Ford Australië
Ook genoem Ford LTD
Produksie 1959–2007
Montering Campbellfield, Victoria, Australië
Bakwerk en onderstel
Klas Volgrootte sedanmotor
Bakstyl vierdeursedan

Die Ford Fairlane en LTD is volgrootte luuksevoertuie[1] wat in 'n reeks van modelle deur Ford Australië geproduseer was tussen 1959 (met die aanvang van die produksie LTD in 1973) en 2007.

Van 1959 tot 1964 was die Fairlane 'n plaaslikgemonteerde weergawe van die Amerikaanse Ford Fairlane wat sy naam van Henry Ford se landgoed, Fair Lane, naby Dearborn, Michigan geneem het. Dit was Ford Australië se top-van-die-reeksmodel totdat dit vervang is deur 'n Australiesgemonteerde weergawe van die volgrootte Amerikaanse Ford Galaxie. In 1967 stel Ford Australië weer die Fairlane vry, hierdie keer as 'n Australiesontwikkelde, luukse, lang-asafstand weergawe van sy hoofstroom-Falcon, geposisioneer tussen die Falcon en die Galaxie. Die plaaslikgeboude Galaxie ontwikkel in die LTD wat self in 1973 vervang is deur 'n Australiesontwikkelde, Fairlane-gebaseerde model, ook bekend as die Ford LTD. In Noord-Amerika, in teenstelling met sy aanwysing in Australië, was dit nie beskou as 'n luukse voertuig nie. In Australië het "LTD" oorspronklik gestaan ​​vir "Lincoln Tipe Design".

Die Fairlane en LTD het in die mark meegeding met die Holden Brougham (1968-1971), die Statesman (1971-1984) en later die Holden Statesman en Caprice (1990-2007).

Ford het aanvanklik die Fairlane / LTD by Campbellfield, Victoria en Eagle Farm, Queensland vervaardig. Tot omstreeks Maart/April 1978, met die komende vrystelling van die Ford Falcon (XD) en sy afgeleide, het Ford die Falcon slegs by Campbellfield, en die Fairlane/LTD slegs by Eagle Farm vervaardiging. Met die vrystelling van die volgende geslag in die EA Falcon-era (1988), is Eagle Farm se vervaardiging van motors gestaak en slegs swaar vragmotors is daar gebou tot die sluiting in 1998.

Verwysings

[wysig | wysig bron]


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ford Fairlane
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?