For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Filet.

Filet

Filet van John Dory

'n Filet, van die Franse woord, is 'n snit of snysel van ontbeende vleis of vis.

Vleis

[wysig | wysig bron]

In die geval van beesvleis, verwys die term gewoonlik na 'n spesiale stuk biefstuk of beeshaas (Engels: "steak"), veral filet mignon.

Hoender

[wysig | wysig bron]

Hoenderfilette is 'n spesifieke snit van vleis uit die hoender. Daar is twee filette aan 'n hoender, en hulle is elkeen 'n paar duim lank en ongeveer een duim of minder breed. Hulle lê onder die grootste gedeelte van die bors net bokant die ribbekas rondom die middel van die sternum. Hulle is geskei van die hoofbors deur filamente.

Hoenderfilette is baie gewild in die supermarkte van die meeste lande. Dit word verskaf aan die hoofbors, of geskei van die bors in pakkies van algemeen vier of meer filette.

Ter voorbereiding van visfilette moet die skubbe aan die vis eers verwyder word. Die inhoud van die maag moet ook versigtig verwyder word uit die filet.

Visfilette word gewoonlik verkry deur 'n snit parallel met die ruggraat te maak, eerder as loodreg op die rug soos die geval is met steaks. Die oorblywende bene met die aangehegte vlees is bekend as die "raam", en word dikwels gebruik om visaftreksel van te berei. In teenstelling met heel vis of "vis steaks", mag filette nie van die vis se ruggraat bevat nie; wat hulle minder vleis gee, maar dit makliker maak om te eet.

Daar is verskillende maniere om 'n visfilet te sny:

  • Kotelet
    • Hierdie filet word verkry deur 'n snit van agter die kop van die vis, om die maag en gepunt na die stert. Die vis word dan omgedraai en die proses word herhaal aan die ander kant om 'n dubbele filet te produseer.
  • Enkel
    • Hierdie filet is meer kompleks as die kotelet en lewer twee afsonderlike filette, een uit elke sy van die vis.
  • "J" Snit
    • Hierdie filet word op die dieselfde manier gemaak as 'n enkele filet maar die pengrate is met die sny van 'n "J" vorm van die filet verwyder.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Filet
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?