For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ernie Els.

Ernie Els

Ernie Els
Els in 2009
Persoonlike inligting
Volle naamTheodore Ernest Els
BynaamThe Big Easy
Gebore17 Oktober 1969 (1969-10-17) (54 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
WoningWentworth, Engeland
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika;
Jupiter, Florida, VSA
EggennootLiezl
(getroud 1998)
KindersSamantha, Ben
Loopbaan
Professioneel geword1989
Huidige toernooieEuropese Toer (sedert 1992)
PGA Toer (sedert 1994)
Professionele oorwinnings71
Hoogste rang1 (22 Junie 1997)[1]
(9 weke)
Aantal oorwinnings volgens toernooi
PGA-toernooi19
Europese toernooi28
Japan-gholftoernooi1
Sonskyn-toernooi16
Ander19
Beste uitslae in groot kampioenskappe
(wenne: 4)
Meesterstoernooi2de: 2000, 2004
PGA-kampioenskap3de/T3: 1995, 2007
V.S.-opeWen: 1994, 1997
Britse OpeWen: 2002, 2012
Prestasies en toekennings
World Golf Hall of Fame2011 (member page)
PGA Tour
Rookie of the Year
1994
European Tour
Order of Merit winner
2003, 2004
European Tour
Player of the Year
1994, 2002, 2003
Sunshine Tour
Order of Merit winner
1991/92, 1994/95
Payne Stewart-toekenning2015
Ernie Els tydens die VSA Ope in 2008.
Ernie Els tydens 'n oefenrondte in 2004.

Theodore Ernest "Ernie" Els (gebore op 17 Oktober 1969 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler. Hy is ook bekend onder sy bynaam "The Big Easy", omdat hy in vergelyking met ander gholfspelers groot gebou is en tog 'n vloeiende, oënskynlik moeitelose swaai het.

Els word aan die einde van die 20ste en begin van die 21ste eeu as een van die beste gholfspelers gereken. Hy word as die beste wedstrydspeler ter wêreld beskou en wen in 2007 reeds vir die sewende keer die Volvo Wêreldwedstrydspelerkampioenskap op Wentworth, waar hy 'n huis het.

Oor sy professionele loopbaan het hy 64 toernooie gewen, waaronder vier "majors": die Amerikaanse Ope (in 1994 en 1997) en die Britse Ope (2002 en 2012). Hy wen ook die Dunhill Kampioenskap in 2006, hoewel sy knie net vier maande vroeër ná 'n watersportongeluk geopereer is.[2]

Els speel oor die hele wêreld heen, nie net in toernooie nie, maar poog ook om die sport te bevorder. Hierdeur het hy al met die USPGA (Vereniging van Amerikaanse Beroepsgholfspelers) swaarde gekruis, wat wil hê dat hy meer gereeld in die Verenigde State moet speel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Week 25 1997 Ending 22 Jun 1997" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.
  2. (en) Els - one of golf's great gentlemen[dooie skakel]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ernie Els
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?