Emmaus
Emmaus | |
---|---|
Koördinate: 29°7′49″S 25°15′22″O / 29.13028°S 25.25611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Hoogte | 0,18 m (,58,36 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Emmaus is die naaste pleknaam aan die middelpunt van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 20 km vanaf Petrusburg in die Vrystaat geleë. Daar was eens 'n spoorwegstasie met 'n kafee, poskantoor en dies meer. Vandag is daar niks meer oor nie, behalwe die idee van die middelpunt van Suid-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.