For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Elektrokardiogram.

Elektrokardiogram

Elektrokardiografie is 'n grafiese voorstelling van die hart se elektriese aktiwiteit vir diagnostiese doeleindes.

Elektriese impulse ontstaan in die sinoatriale node van die hart en versprei daarvandaan deur die geleidingsweefsel van die hart om die hartspier se sametrekking te kontroleer. Hierdie elektriese golwe kan deur elektrodes nagespoor word om swakhede en skade in verskillende areas van die hartspier te toon (soos gevind met miokardiale infarksies). Geleidingsversteurings en ritmeversteurings word ook so ondersoek.

Plasing van die elektrodes met hul etikette is gestandariseer as volg:

  • RL – word gebruik vir die aardelektrode en word op die pasient se regterbeen geplaas
  • RA – op die regterarm geplaas
  • LA – op die linkerarm
  • LL – op die linkerbeen
  • V1 – in die 4e interkostale spasie regs van die pasient se sternum
  • V2 – in die 4e interkostale spasie links van die pasient se sternum
  • V3 – in die middel tussen V2 en V4
  • V4 – in die 5de interkostale spasie in die mid-klavikulêre lyn links
  • V5 – horisontaal met V4 op die anterior aksilêre lyn
  • V6 – horisontaal met V4 op die mid-aksilêre lyn

Vir beskrywingsdoeleindes word die resulterende golwe as volg beskryf:

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Elektrokardiogram
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?