For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Eiendom.

Eiendom

Privaateiendom naby Ludwigshafen am Rhein, Duitsland

Eiendom (die eiendom) is die reg van 'n regsonderdaan om oor 'n saak (stuk grond, voorwerp, bedrag geld ens.) na eie goeddunke te beskik. Eiendom van 'n natuurlike persoon heet insbesonder privaateiendom; eiendom van 'n gemeenskap of staat heet gemeenskaplike of kollektiewe eiendom. Die reghebbende van die eiendom van 'n saak word die eienaar genoem.

In die reg word eiendom onderskei van besit, aangesien 'n persoon slegs feitelik kon beskik oor 'n saak — die saak kan byvoorbeeld ook geleen, gehuur of gesteel wees.

Die regulering van eiendom is een van de mees fundamentele onderdele van 'n maatskappyordening, omdat dit die ekonomiese verhoudings bepaal: bv. wie is die eienaar van skaars produksiemiddele soos grond, grondstowwe en nywerheid? Hierdie vraag het in die loop van die geskiedenis baie konflikte opgelewer, wat wissel van filosofiese debatte tot oorlogvoering.

Algemeen

[wysig | wysig bron]

By die eiendomsreg is daar sprake van reg van genot, reg van gebruik en reg van beskikking. Uit hierdie terminologie kan ons aflei dat die term eiendom slegs van toepassing is op materiële objekte wat vir menslike beheersing vatbaar is. Van nie-materiële objekte kan mens nie 'n eienaar wees nie, maar "bloot" die reghebbende.

Kultuurverskille

[wysig | wysig bron]

Een foutiewe opvatting is dat sommige groepe inheemse Noord-Amerikaners die begrip 'eiendom' nie geken het nie. So sou die Indiane Manhattan aan die Nederlanders verkoop het, met die gedagte dat hulle 'n goeie transaksie beklink het, aangesien die grond aan niemand behoort het nie.

In alle kulture kom die begrip van eiendom egter voor, wanneer dit kom by objekte van ekonomiese waarde. Sommige jagtersamelewings in Afrika ken of erken byvoorbeeld nie die eiendom van grond nie, maar wel van waterbronne.

Politiek/filosofie

[wysig | wysig bron]

Sien ook:

Hierdie artikel is deels vanaf die Nederlandse weergawe vertaal

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Eiendom
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?