For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Eerste Konsilie van Konstantinopel.

Eerste Konsilie van Konstantinopel

Eerste 7 ekumeniese konsilies

1. Nicea I (325)
2. Konstantinopel I (381)
3. Efese (431)
4. Chalcedon (451)
5. Konstantinopel II (553)
6. Konstantinopel III (680681)
7. Nicea II (787)
Aanvaarding deur kerke

1-2: Assiriese Kerk;
1-3: Oriëntaal-Ortodoks;
1-4: Anglikaans, Luthers, Calvinisties, Protestants;
1-7: Rooms-Katoliek, Oosters-Ortodoks

Die Eerste Konsilie van Konstantinopel word as die tweede ekumeniese konsilie erken deur alle moderne Christelike kerke. Dit was die eerste ekumeniese konsilie van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk wat in Konstantinopel gehou is en is in 381 byeengeroep deur Theodosius I. Die konsilie het die geloofsbelydenis van die Eerste Konsilie van Nicea bevestig en het ook oor onderwerpe gehandel soos arianisme (die geloof dat Jesus en die Heilige Gees deur God geskape is en dus ondergeskik aan Hom is).

Pous Damasus I is óf nie genooi nie óf het geweier om dit by te woon, en daarom is dit soms die "onekumeniese konsilie" genoem. Tog is dit in 451 by die Konsilie van Chalcedon as ekumeniese konsilie bevestig.

Theodosius se doel met die konsilie was om die eenheid onder die Christene te versterk. Aangesien die arianisme reeds in 325 deur die Eerste Konsilie van Nicea as kettery veroordeel is, was dit dus nie weer op die agenda nie. Theodosius het eenvoudig sy keiserlike mag gebruik om die invloedryke groep aanhangers daarvan soveel as moontlik uit te skakel.

Die Eerste Konsilie van Konstantinopel het die setel van die biskop van Konstantinopel (sedert 330 die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk), as die Nuwe Rome tot patriargaat verklaar, maar dit was ’n organisatoriese en politieke kwessie. Op teologiese gebied is ’n besluit geneem wat die fundamentele leerstelling van Christelike kerke herbevestig het: dié van die Drie-eenheid. Die resultaat van die konsilie was die Geloofsbelydenis van Nicea-Konstantinopel, wat vandag nog vir alle Christelike kerke geld.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Eerste Konsilie van Konstantinopel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?