For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Douglas Engelbart.

Douglas Engelbart

Douglas Engelbart
Engelbart in Desember 2008
Gebore
Douglas Carl "Doug" Engelbart

30 Januarie 1925
Sterf2 Julie 2013
Atherton, Kalifornië
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
Bekend virUitvinding van rekenaarmuis
EggenootBallard Engelbart

Douglas Carl "Doug" Engelbart (30 Januarie 19252 Julie 2013)[1] was 'n Amerikaanse uitvinder wat die rekenaarmuis in 1964 uitgevind het.[2]

Engelbart is op 30 Januarie 1925 in Portland, Oregon gebore.[3] Hy studeer in die 1950's elektriese ingenieurswese en rekenaarwetenskap aan die Oregon State University en die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Na sy studies sluit hy by die Stanford-navorsingsinstituut aan, waar hy aan verskeie konsepte werk, soos e-pos, videokonferensie en ARPANET (die voorloper van die Internet).

Eerste prototipe van die muis, deur William English, vanaf Engelbart se sketse ontwerp.

Hy sal die beste onthou word vir die rekenaarmuis, wat destyds 'n houtboksie met twee wiele aan was. In 1970 ontvang hy 'n patent vir sy uitvindsel. Die rekenaarmuis het egter eers 'n alledaagse artikel geword nadat die patent daarvan verval het.

Engelbart is in 2000 met die nasionale medalje vir tegnologie vereer.

Hy is op 2 Julie 2013 op die ouderdom van 88 aan nierversaking in Atherton, Kalifornië oorlede.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Douglas Engelbart, computer visionary and inventor of the mouse, dies at 88". Washington Post. Besoek op 3 Julie 2013.
  2. Hermida, Alfred (5 November 2001). "Mouse inventor strives for more". BBC News Online (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2002. Besoek op 17 Junie 2012.
  3. Crocker, Dave (3 Julie 2013). "Doug Engelbart" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2018. Besoek op 3 Julie 2013.
  4. "Doug Engelbart American inventor computing legend passes away". GigaOm. 3 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2013. Besoek op 3 Julie 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Douglas Engelbart
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?