For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Doriese inval.

Doriese inval

Die Doriese inval is ’n konsep van historici om die vervanging van voorklassieke dialekte en tradisies in die suide van Antieke Griekeland deur dié van die Klassieke tydperk te verduidelik. Dit word so genoem na aanleiding van die laaste groep Griekssprekende stamme wat die Griekse skiereiland beset het.

Volgens Griekse legendes het die Doriërs die Peloponnesos oorgeneem in die "Terugkeer van die Heracleidae" (Grieks: Ἐπιστροφὴ τῶν Ἡρακλειδῶν). Klassieke geleerdes het in die legende ’n werklike gebeurtenis gesien wat hulle die "Doriese inval" genoem het. Die betekenis van die konsep het al meermale verander namate historici, filoloë en argeoloë probeer verduidelik hoe ’n hele kultuur verdwyn het.

Ondanks byna 200 jaar van ondersoeke, kon daar nog nie met sekerheid vasgestel word of daar werklik ’n Doriese inval was nie. Die konsep word veral gebruik om verskeie ander spekulasies uit te skakel. Dit is egter nie onmoontlik dat die inval wel plaasgevind het nie.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Doriese inval
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?