For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Dorade.

Dorade

Dorade
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hippurus
Binomiale naam
Coryphaena hippurus
Linnaeus, 1758
'n Visserman met 'n dolfynvis wat hy gevang het.

Die dorade of dolfynvis (Coryphaena hippurus) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die dolfynvis en is 'n gewilde eetvis. In Engels staan die vis bekend as die dorado of mahi-mahi. Die vis kom voor in die oop oseaan.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die vis het lang, diep lyf en is die grootste agter die kop. Die lyf loop geleidelik taps na agter tot by die stertvin. Die dorsalevin is lank met tussen 58 tot 66 stekels en die analevin is ook lank. Die vis het 'n groen lyf met metaalblou aan die bokant. Dit word goudkleurig na onder met verskeie kolle op. Sy kleur verander vinnig nadat dit dood is.

Die vis vreet 'n verskeidenheid visse; vlieënde vis, swartsnoek, vylvisse, asook inkvisse. Hul prooi is oorwegend klein visse wat skuil onder drywende Sargassum-seewier en ander drywende voorwerpe. Hulle vreet gewoonlik in die dag, sommige vreet snags tydens volmaan.

Dit kan tot 2 m lank word en weeg dan 24 kg. Die IGFA rekord is 39.9 kg en gevang in die Bahamas. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 26.3 kg en die visskietrekord is 10 kg.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Dorade
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?