For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for De Tijd.

De Tijd

De Tijd was die eerste Nederlandse koerant in die Oranje-Vrystaat.

Omdat The Friend of the Free State, hoofsaaklik Engels, jare lank al nuusblad in die Vrystaat was, is herhaalde pogings aangewend om ’n Nederlandse koerant in die republiek op te rig, maar al dié pogings het misluk. Eindelik het J.W. Spruyt De Tijd op 29 Oktober 1862 in Bloemfontein laat gepubliseer as ’n klein nuusblad met vier bladsye wat verkoop is teen ’n sikspens. Hoewel die formaat ’n jaar later ietwat vergroot is, het die getal bladsye altyd dieselfde gebly.

Die koerant se doelwit was patrioties: om nasionale gevoelens aan te wakker, om die burgers in te lig en hulle bewus te maak van hul plig as burgers van ’n vrye en nuwe land, om plaaslike en buitelandse nuus te voorsien, om groter welvaart teweeg te bring deur inligting te verstrek oor onderwerpe soos die landbou en nywerheid, en om samewerking tussen die onderskeie rassegroepe en tussen mense en die regering te bevorder.

Spruyt was die drukker en uitgewer tot Maart 1864, toe die koerant ’n vir jaar gestaak is weens ’n tekort aan setters. Op 4 Oktober 1865 het dit weer begin verskyn toe Van Iddekinge & Kie. die publikasie oorgeneem het nadat Spruyt Transvaal toe gegaan het. Daar het hy sekretaris van die Volksraad geword. Kort daarna het W.C. Peeters sr. die drukker en uitgewer geword.

Die laaste uitgawe van De Tijd het op 28 Januarie 1875 verskyn, die dag waarop Peeters se kontrak vir die druk van die Staatskoerant verstryk het.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
De Tijd
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 ๐ŸŽ‰! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?