For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Dam.

Dam

Die Gordondam in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland Tasmanië.

'n Dam is in Afrikaans meestal die plek waar 'n muur of wal in ’n stroom of ’n rivier gebou is om die water op te gaar en dit sluit dus die hele opgegaarde watermassa saam met die wal in. ’n Tweede betekenis is, soos in Engels, die groot wal of versperring self wat die vloei van water belemmer of stuit om sodoende 'n reservoir of 'n meer van water te skep. Die meeste damme het 'n oorloop waaroor of -deur water kan vloei wanneer die dam vol is. Sluise op die oorloop kan gebruik word om die watervlak akkuraat te beheer. In teenstelling met natuurlike mere, is damme altyd mensgemaak. Damme word gewoonlik gebou vir vloedbeheer (om oorstromings te voorkom) of om water op te gaar. Die opgegaarde water kan dan gebruik word vir besproeiing, watervoorsiening, die opwekking van hidroëlektrisiteit, ens.

Die hoogste dam(-wal) in die wêreld was die Nurekdam in Tajikistan, wat 300 meter hoog is, maar dit is oortref deur die 305 meter hoë Jinping-I-dam in die Yalongrivier in Liangshan, Sichuan, Volksrepubliek China, wat in 2014 voltooi is.

Die grootste dam in die wêreld, in terme van opgaarkapasiteit, is Drieklowedam (Three Gorges) in die Volksrepubliek China.

Die grootste dam in Suid-Afrika is die Gariepdam.

Konstruksie

[wysig | wysig bron]

Van die eerste damme is reeds 7000 jaar gelede in Mesopotamië gebou. Moderne damme word in 'n boogvorm van beton met staalbewapening gebou. So 'n boogmuur versterk die dam se struktuur wat help om die gewig van die water te weerstaan.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Dam
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?