For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Daglelie.

Daglelie

Daglelies
Gewone daglelie (Hemerocallis fulva)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Hemerocallidoideae
Genus:
Hemerocallis

Spesies

Sien teks.

Hemerocallis lilioasphodelus
Var. "Hush Little Baby"

'n Daglelie (Hemerocallis) is 'n meerjarige plant met trompetvormige blomme. Die plant se botaniese naam, Hemerocallis, is uit Grieks afgelei: ἡμέρα (hēmera) beteken "een dag" en καλός (kalos) beteken "mooi".[1]

Die blomme open as die son opkom en hou tipies net een dag lank. Omdat die bloeisteel talle blomknoppe het, blom die plant aaneen gedurende die somermaande. Die blomme kom in skakerings van geel, oranje, pers en bruin voor. Die blomme van sommige daglelies is eetbaar en word in Sjinese kombuise gebruik.

Die plant het nie 'n bol of risoom soos gewone lelies nie, maar het 'n eenvoudige wortelstelsel wat in 'n digte pol gekonsentreer is. Die blare kom uit die kroon en lyk baie soos breë grasblare. Hoewel hulle meerjarig is, is daar immergroen en bladwisselende spesies.

Daglelies is oorspronklik van Europa, China, Korea en Japan afkomstig, maar het sedertdien oor die hele wêreld versprei. Dit is gewild onder tuiniers, omdat dit maklik groei en 'n groot verskeidenheid kultivars beskikbaar is.

Daglelies aard goed in die meeste klimaatsones in Suid-Afrika. Dit kan in volle son geplant word en groei maklik in enige tipe grond. Dit is bykans plaagvry en word selde deur insekte gevreet. Die plante kan elke drie tot vier jaar verdeel en herplant word.[2]

Spesies

[wysig | wysig bron]
  • Hemerocallis altissima
  • Hemerocallis aurantiaca
  • Hemerocallis citrina
  • Hemerocallis cordata
  • Hemerocallis coreana
  • Hemerocallis darrowiana
  • Hemerocallis dumortierii
  • Hemerocallis esculenta
  • Hemerocallis exaltata
  • Hemerocallis forrestii
  • Hemerocallis fulva
  • Hemerocallis hakuunensis
  • Hemerocallis hongdoensis
  • Hemerocallis japonica
  • Hemerocallis lilioasphodelus
  • Hemerocallis littorea
  • Hemerocallis micrantha
  • Hemerocallis middendorffii
  • Hemerocallis minor
  • Hemerocallis multiflora
  • Hemerocallis nana
  • Hemerocallis pedicellata
  • Hemerocallis plicata
  • Hemerocallis sempervirens
  • Hemerocallis sendaica
  • Hemerocallis serotina
  • Hemerocallis sulphurea
  • Hemerocallis taeanensis
  • Hemerocallis thunbergii
  • Hemerocallis vespertina
  • Hemerocallis washingtonia
  • Hemerocallis yezoensis

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Plant van die week – Hemerocallis (Daglelie), florcomgardens.co.za, besoek op 10 November 2015
  2. Daglelie is die ideale plant vir die lui tuinier, Volksblad, 6 November 2004

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Daglelie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?