Cromer
Cromer | |
---|---|
Hotel de Paris in Cromer | |
Koördinate: 52°55′53″N 1°18′10″O / 52.93139°N 1.30278°O | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Norfolk |
Bevolking | |
• Totaal | 7 749 |
Cromer is 'n klein kusdorp in die noorde van die Engelse graafskap Norfolk. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 7 749 gehad. Cromer is padlangs ongeveer 37 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 7 km vanaf Sheringham.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.