For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Counter-Strike 2.

Counter-Strike 2

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Counter-Strike 2 is 'n 2023 multi-speler taktiese eerstepersoon-skietter videospeletjie wat deur Valve ontwikkel en gepubliseer is. Dit is die vyfde weergawe van die Counter-Strike-reeks. Dit is ontwikkel as 'n opgedateerde weergawe van die vorige hoofuitgawe van die speletjie, Counter-Strike: Global Offensive (2012), dit is op 22 Maart 2023 aangekondig, en is op 27 September 2023 vrygestel vir Windows en Linux. Dit het Global Offensive op die Steam platvorm vervang.[1]

Soos met sy voorganger die geval is, kom twee spanne, die Teen-Terroriste en die Terroriste, teen mekaar te staan in verskeie doelwit-gebaseerde spel scenario's. Bykomende scenario's wat van hierdie basiese konsep afwyk, is ook ingesluit. Counter-Strike 2 het groot tegniese verbeterings op Global Offensive gemaak, insluitend 'n opgradering van die Source- speletjie-programenjin na Source 2, verbeterde rekenaar animasie en nuwe bediener argitektuur. Daarbenewens is baie kaarte van Global Offensive opgedateer om voordeel te trek uit die kenmerke van Source 2, met sommige kaarte wat volledig herskryf is.

Met sy vrystelling het Counter-Strike 2 oor die algemeen gunstige resensies van kritici ontvang, maar spelers het gemengde reaksies gehad. Daar is kritiek uitgespreek teen die weglating van Global Offensive van die Steam platvorm, swakker spelreaksie van die program, en die weglating van verskeie kenmerke wat in Global Offensive teenwoordig was. As gevolg hiervan het Counter-Strike 2 duisende negatiewe resensies van gebruikers op die Steam platvorm ontvang, wat daartoe gelei het dat dit een van die laagste gegradeerde Valve-titels op die platform geword het.[2]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.shacknews.com/article/138117/counter-strike-2-review-score
  2. Tucker, Jake (October 2, 2023). "Counter-Strike 2 review: clicking heads". TechRadar. Argief van die oorspronklike, 1 Desember, 2023.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Counter-Strike 2
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?