For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Concerto.

Concerto

Frederik II van Pruise voer 'n fluitconcerto op in Sanssouci met C. P. E. Bach op klavier. Johann Joachim Quantz leun teen die muur regs. Adolph Menzel, 1852.

'n Concerto of konsert is 'n werk in simfoniese vorm, gewoonlik met drie bewegings, vir een of soms meer soliste met orkes.

Gedurende die 16de tot 18de eeue was 'n concerto gekenmerk as 'n komposisie vir diverse ensemble van stemme, instrumente, of albei. Hierdie gebruik is afkomstig vanaf die die oorspronklike Italiaanse betekenis van concertare, wat beteken om saam te sluit of by een te kom. Die uitvoerders van 'n vroeë concerto was gewoonlik heterogeen in een of ander sin, soos byvoorbeeld soliste en koor, twee aparte kore, verskillende instrumente, of, mees algemeen, stemme en instrumente. Deur die 17de eeu het die term concerto 'n bykomende Latynse betekenis aangeneem, naamlik een van "baklei" of "stryding", in versying na die opposisie tussen die soliste en orkes van die moderne concerto.

In die 17de eeu is geweide musiek vir stemme en instrumente algemeen concertos genoem, terwyl sekulêre werke van soortgelyke aard algemeen arias, musiche, of kantates genoem is. Grootskaalse geweide concertos vir koor, soliste en instrumente was algemeen in Venesië, en verskyn in versamelings van die 16de eeu vorentoe, deur Andrea Gabrielli en Giovanni Gabrielli asook Claudio Monteverdi.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Human, Koos (1 Junie 2005). Die A tot Z van klassieke musiek. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-4513-8.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Concerto
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?