For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Clive Sinclair.

Clive Sinclair

Clive Sinclair
Clive Sinclair gesels in 1992 met jong uitvinders in Bristol, Engeland
Gebore
Clive Marles Sinclair

30 Julie 1940
naby Richmond, Surrey, Engeland
Sterf16 September 2021
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroepentrepreneur en uitvinder
EggenootAnn Trevor-Briscoe (1962–1985)
Angie Bowness (2010–hede)
KindersBelinda, Crispin, Bartholomew
Ouer(s)George William Carter Sinclair
Thora Edith Ella Marles
ZX Spectrum (1982)
ZX Spectrum 128K, 'n 8 bis-rekenaar van 1986

Sir Clive Marles Sinclair (30 Julie 194016 September 2021) was 'n Engelse entrepreneur en uitvinder wat veral in die laat 1970's en vroeë 1980's met sy ontwikkelings op die gebied van verbruikerselektronika bekendheid verwerf het, waaronder die eerste sakrekenaar, die Verenigde Koninkryk se eerste digitale horlosie, tuisrekenaars en draagbare televisietoestelle.

Nadat hy enkele jaar lank as assistentredakteur van Practical Wireless en Instrument Practice werksaam was, het Sinclair in 1961 sy eie onderneming, Sinclair Radionics, gestig waar hy in 1972 met die Sinclair Executive die eerste plat sakrekenaar ter wêreld ontwikkel en vervaardig het. Sinclair het hom later op die vervaardiging van tuisrekenaars toegespits en die Sinclair ZX80 ontwikkel, die Verenigde Koninkryk se eerste tuisrekenaar wat op die massamark gemik is en vir minder as £100 verkoop is. Dit is opgevolg deur Sinclair Research se ZX81 en ZX Spectrum-rekenaars. Die laasgenoemde sou in die vroeë dae van die Britse tuisrekenaarbedryf 'n beslissende rol speel. Sinclair het in 2010 opgemerk dat hy self nie van rekenaars gebruik maak nie en die telefoon bo e-pos verkies.

Sinclair, wat in 1983 tot die ridderstand verhef is, het later Sinclair Vehicles gestig en die Sinclair C5 ontwikkel, 'n battery-aangedrewe elektriese motor waarmee hy egter geen kommersiële sukses kon behaal nie. Sinclair het hom sedertdien op persoonlike vervoermiddels toegespits en onder meer die A-fiets ontwikkel, 'n voubare fiets vir pendelaars met 'n gewig van 5,5 kg wat maklik gevou en in openbare vervoermiddels saamgeneem kan word.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Clive Sinclair
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?