For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Charles Gounod.

Charles Gounod

Charles Gounod
Agtergrondinligting
Gebore17 Junie 1818
Sterf18 Oktober 1893 (op 75)
Beroep(e)Komponis

Charles-François Gounod (Frans: [ʃaʁl fʁɑ̃swa ɡuno]; 17 Junie 181817 of 18 Oktober 1893) was 'n Franse komponis.

Charles Gounod (1818-1893) was een van 'n groep Franse komponiste wat in die laaste deel van die 19e eeu die tradisie van die Franse opera bewaar en ontwikkel het. Gounod is op 17 Junie 1818 in Parys gebore en het sy vroeë musiekopleiding van sy moeder ontvang.

Na hy 'n graad in die filosofie behaal het, het hy in die musiek onder Reicha, Halévy en Lesueur gestudeer. Nadat hy die Prix de Rome vir musiek verower het, het hy drie jaar in Rome gebly, die musiek van Palestrina bestudeer, Wenen en verskeie Duitse stede besoek en ook in Leipzig met Mendelssohn kennis gemaak. Na teologiese studie het Gounod hom tot die operaverhoog gewend, en hoewel Berlioz van 1851 al gunstige resensies oor sy vroeë pogings gelewer het, het die gehore betreklik onbegeester gebly.

Reeds in 1852 het hy begin werk aan sy meesterstuk, Faust, gegrond op Goethe se onsterflike drama. Hoewel Gounod ander geslaagde operas gekomponeer het, soos Mireille (1864) en Roméo et Juliette (1867). is dit Faust wat hom beroemd gemaak het en al sy ander werke oorskadu. Die kenmerkende eienskap van Gounod se musiek is die rykdom van pragtige melodieë.

Hoewel sy operas dikwels sentimenteel en selfs naïef is, het hy oorspronklik en vindingryk vir die stem en die orkes gekomponeer. In 1888 is hy 'n Grootoffisier van die Legioen van Eer gemaak. Hy is in 1893 in Saint Cloud, naby Parys, oorlede.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Charles Gounod
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?