For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Canadian rivier.

Canadian rivier

Canadian rivier
Die Canadian rivier suid van Logan, Nieu-Meksiko.
Die Canadian rivier suid van Logan, Nieu-Meksiko.
Die Canadian rivier suid van Logan, Nieu-Meksiko.

Die stroomgebied van die Canadian rivier.

Oorsprong Rotsgebergte, Las Animas County, Colorado (Verenigde State)
Monding Haskell County, Oklahoma
Arkansasrivier
Stroomgebied Oklahoma, Colorado, Nieu-Meksiko, Texas (Verenigde State)
Lengte 1 458 km (906 myl)
Oorspronghoogte 2 900 m (9 500 vt)
Mondinghoogte 142 m (466 vt)
Gemiddelde afloop 182,2 m³/s (6 434 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 123 220 km² (47 576 myl²)[1]
Kaart van die Canadian rivier-bekken in Noord-Amerika.
Kaart van die Canadian rivier-bekken in Noord-Amerika.

Die Canadian rivier (Engels: Canadian River) is 'n groot oos-vloeiende rivier in die Suidelike Verenigde State. Die Canadian rivier het 'n lengte van 1 458 km en vloei deur die Amerikaanse deelstate Colorado, Nieu-Meksiko, Texas en Oklahoma. Die Canadian rivier is die grootste sytak van die Arkansasrivier, op sy beurt 'n sytak van die Mississippirivier.

Kloof van die Canadian rivier in die Kiowa Nasionale Grasland, Nieu-Meksiko

Die Canadian rivier ontspring in die Rotsgebergte in Las Animas County, Colorado net noord van die grens met Nieu-Meksiko, voordat dit dié grens oorsteek en in 'n suidelike rigting vloei. Oos van Santa Fe begin dit in 'n oostelike rigting deur Noord-Texas vloei en bereik Oklahoma, waar die Canadian rivier deur Oklahoma City, die grootste stad langs die rivier, vloei. Verder oos mond die Canadian rivier in die Haskell County, Oklahoma in die Arkansasrivier uit.

Waarvandaan die Canadian rivier sy naam het, is onduidelik. Soms word die Canadian rivier Suid-Canadian rivier genoem om dit van die Noord-Canadian rivier te onderskei, wat in dié rivier uitmond.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Dianna Everett. "Canadian River". Encyclopedia of Oklahoma History and Culture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2015. Besoek op 7 Oktober 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Canadian rivier
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?