For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Campanile.

Campanile

Die campanile van die Sint-Markus-katedraal in Venesië (Italië)

'n Campanile is 'n vrystaande kloktoring wat deel uitmaak van 'n kerk of katedraal, maar nie self in die gebou geïntegreer is nie. Die woord is van Italiaanse afkoms en afgelei van campana ("klok"). Campaniles word veral in Italië aangetref sodat dié term veral met Italiaanse boukuns verbind word. Die bekendste voorbeelde van Italiaanse campaniles is die leunende toring van Pisa, die Markus-toring van Venesië en Giotto se campanile wat by die katedraal van Florence opgerig is.

Vrystaande kerktorings is ook 'n tipiese kenmerk van kerke in Litaue, met die katedraal Sint-Stanislaus in Vilnius as die mees bekende voorbeeld. Buite Italië is baie campaniles volgens die Venesiaanse Sint-Markus-katedraal ontwerp. Ook 'n bekende wêreldlike gebou, die Messeturm-wolkekrabber in Frankfurt am Main in Duitsland, is deur die argitekte H.R. Hiegel en Helmut Jahn in 1990 as 'n campanile-agtige konstruksie opgerig.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die vroegste campaniles het tussen die 6de en 10de eeu as ronde torings met kenmerkende klein boogvormige vensteropeninge in die boonste gedeelte ontstaan. Voorbeelde van dié vroeë boustyl het vlakby die kerke van Sant'Apollinare in Classe (omstreeks 532 tot 549) en Sant'Apollinare Nuovo in Ravenna (omstreeks 490) ontstaan. Enkele ronde kloktorings is ook in latere eeue opgerig soos die leunende toring van Pisa wat in 1173 begin is. Dié toring met sy reeks arkades word as 'n meer gesofistikeerde voorbeeld van ronde campaniles beskou.[1]

Lees ook

[wysig | wysig bron]

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Berning, Michael: Campanology. In: Lantern. Kultuurtydskrif. Jaargang 41, nr. 1, Februarie 1992

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Kerkargitektuur
Kerk: Koornis (apsis) | Dwarsskip | Koor | Skip | Vensterkruis | Narthex | Apsiskapel | Wandelgang | Boog | Sybeuk | Kript | Kerktoring | Chevet | Toringspits | Lanterntoring | Doksaal | Kerkplein

Geboue en monumente: Kerk | Kapittelkerk | Doopkapel | Klooster | Abdy | Basiliek | Kapel | Katedraal | Campanile | Kalvarie

Argitektoniese elemente: Boog | Gewelf | Kapiteel | Steunbeer | | Suil
Versierings: Kerkvenster | Roosvenster | Gargouille | Timpaan
Romaanse argitektuur | Gotiese argitektuur | Middeleeuse godsdienstige argitektuur
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Campanile
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?