For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Cambrai.

Cambrai

Cambrai

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Nord-Pas-de-Calais
 Département Nord
 Koördinate 50°10′N 3°14′O / 50.167°N 3.233°O / 50.167; 3.233
 Stigting 4de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 18,12 vk km
 Hoogte bo seevlak 41-101 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 32 518
 - Bevolkingsdigtheid 1 795/vk km
 - Metropolitaanse gebied 58 828
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester François-Xavier Villain
 Amptelike webwerf villedecambrai.com

Cambrai of Kameryk is 'n Franse stad en onderprefektuur in die département Nord met sowat 33 000 inwoners. Dit is een van die oudste stede in die gebied en bekoor met sy argitektuur in die Spaanse en Vlaamse boustyle. Die stad staan vroeër veral bekend vir die kambriek, 'n fyn katoenweefsel wat hier verwaardig is. Cambrai is vandag nog steeds 'n sentrum van die tekstielnywerheid.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
André Smith (1880-1959): Cambrai tydens die Eerste Wêreldoorlog

Die Gallies-Romeinse stad Cameracum is na die jaar 430 die hoofstad van 'n Frankiese onderkoninkryk. Later word dit 'n deel van die Merowingiese Ryk. Omtrent 800, onder die heerskappy van Karel die Grote, word Cambrai versterk.

Danksy die tekstielnywerheid word Cambrai in die 10de en 11de eeu 'n ekonomies belangrike stad en setel van 'n biskop. Die katedraal, wat tussen 1150 en 1472 opgerig word, staan vinnig as die "Wonder van die Nederlande" (la merveille des Pays-Bas) bekend. Danksy die rykdom van die kerk bly die stadbewoners belastingvry.

Onder die heerskappy van die Boergondiese hertog Karel die Stoute (Charles le Téméraire, 1433-1477) word Cambrai in etniese en ekonomiese opsig by Frans-Vlaandere ingelyf.

Tydens die Franse Rewolusie word die katedraal in 1793 verwoes en in die 19de eeu deur 'n nuwe kerkgebou, Notre-Dame, vervang.

Duitse troepe beset Cambrai in 1914. Die Slag van Cambrai (20 November tot 6 Desember 1917) is die eerste pantserslag van die Eerste Wêreldoorlog.

Besienswaardighede

[wysig | wysig bron]
  • 'n Herehuis uit die 18de eeu huisves die Museum van die Skone Kunste, wat skulpture uit die tydperk tussen die 17de en 20ste eeu, fragmente van kerke en kloosters en skilderye van Nederlandse meesters vertoon.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Cambrai
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?