For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Busan.

Busan

Busan
부산광역시

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°10′N 129°04′O / 35.167°N 129.067°O / 35.167; 129.067
 Stigting 757
 Oppervlakte:  
 - Totaal 770,04 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 3 411 829
 - Bevolkingsdigtheid 4 400/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Park Heong-joon
 Amptelike webwerf busan.go.kr

Busan (Koreaans: 부산광역시) is die tweede grootste stad naas die hoofstad Seoel in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland aan die See van Japan geleë. Busan is die belangrikste hawestad van Suid-Korea en het 'n reuse houerterminaal. Busan is sterk geïndustrialiseer.

Ligging

Busan lê aan die Nakdongrivier, oos van die berg Kumjung. Dié stad het 'n bevolking van 3,4 miljoen in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 770,04 km². Busan lê in die provinsie Suid-Gyeongsang, maar is 'n onafhanklikbestuurde gebied.

Die berg Kumjung, wes van Busan, is 'n gewilde daguitstappie vir die stad se inwoners. 'n Drukbesoekte strand is die Haeundae-strand.

In die noorde van Busan is die Nasionale Universiteit van Busan. Rondom die universiteit is daar kafees, kroeë en restaurante. Die Chalgalchi-mark by die hawe is bekend vir sy vars vis en ander seekos. Die mark is in 'n gebied met smal straatjies.

Stadsdele

  • Gijang-gun (기장군; 機張郡)
  • Buk-gu (북구; 北區)
  • Busanjin-gu (부산진구; 釜山鎭區)
  • Dong-gu (동구; 東區)
  • Dongnae-gu (동래구; 東萊區)
  • Gangseo-gu (강서구; 江西區)
  • Geumjeong-gu (금정구; 金井區)
  • Haeundae-gu (해운대구; 海雲臺區)
  • Jung-gu (중구; 中區)
  • Nam-gu (남구; 南區)
  • Saha-gu (사하구; 沙下區)
  • Sasang-gu (사상구; 沙上區)
  • Seo-gu (서구; 西區)
  • Suyeong-gu (수영구; 水營區)
  • Yeongdo-gu (영도구; 影島區)
  • Yeonje-gu (연제구; 蓮堤區)


Sport

Busan was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het. Die stad het sy bod vir die Olimpiese Somerspele 2020 op 14 November 2005 aangekondig, maar het uiteindelik teen Tokio verloor.[1]

Panorama van Busan vanuit die Busan-toring
Panorama van Busan vanuit die Busan-toring

Verwysings

  1. (en) People's Daily Online (14 November 2005). "Pusan to declare bid to host 2020 Olympic Games". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2013. Besoek op 8 Desember 2006.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Busan
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?