Bryan Ruiz
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Bryan Jafet Ruiz González[1] | ||
Gebore | 18 Augustus 1985 | ||
Geboorteplek | San José, Costa Rica | ||
Lengte | 1,88 m[2] | ||
Speelposisie | tweede aanvaller / aanvallende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Santos | ||
Nommer | 10 | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2003–2006 | Alajuelense | 66 | (21) |
2006–2009 | Gent | 78 | (26) |
2009–2011 | Twente | 65 | (35) |
2011–2015 | Fulham | 97 | (12) |
2014 | → PSV (leen) | 14 | (5) |
2015–2018 | Sporting | 81 | (12) |
2018– | Santos | 0 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
2005– | Costa Rica | 112 | (24) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 12 Julie 2018. † Kere uitgedraf (Doele). |
Bryan Jafet Ruiz González (San José, 18 Augustus 1985) is 'n Costa Ricaanse professionele sokkerspeler wat vir Santos en die Costa Ricaanse nasionale sokkerspan speel. Hy is 'n aanvaller. Bryan Ruiz is baie populêr in Nederland en Costa Rica as gevolg van sy goeie spel vir FC Twente.
Klubs
[wysig | wysig bron]Klub | Seisoen | Liga | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|
Alajuelense | 2003/04 | Liga Costarricense de Primera División | 17 | 3 |
Alajuelense | 2004/05 | Liga Costarricense de Primera División | 31 | 13 |
Alajuelense | 2005/06 | Liga Costarricense de Primera División | 35 | 8 |
KAA Gent | 2006/07 | Eerste klasse | 16 | 3 |
KAA Gent | 2007/08 | Eerste klasse | 31 | 11 |
KAA Gent | 2008/09 | Eerste klasse | 32 | 12 |
FC Twente | 2009/10 | Eredivisie | 34 | 24 |
FC Twente | 2010/11 | Eredivisie | 27 | 9 |
FC Twente | 2011/12 | Eredivisie | 3 | 2 |
Fulham | 2011/12 | Premier League | 26 | 2 |
Fulham | 2012/13 | Premier League | ? | ? |
Hy het 71 keer uitgedraf vir die Costa Ricaanse nasionale sokkerspan, waartydens hy 16 doelpunte aangeteken het.
Erelys
[wysig | wysig bron]- Alajuelense
- 1x Kampioen Costa Rica (2005)
- 1x Champions Cup (2004)
- 1x Copa Interclubes UNCAF (2005)
- FC Twente
- 1x Kampioen Nederland (2009/10)
- 1x KNVB-Beker (2011)
- 2x Johan Cruijff Schaal (2010, 2011)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Premier League Clubs submit Squad Lists" (PDF). premierleague.com. Premier League. 2 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Julie 2013. Besoek op 26 Augustus 2012.
- ↑ "Bryan Ruiz profile" (in Engels). fulhamfc.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2015. Besoek op 31 Januarie 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Bryan Ruiz. |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.