For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Britse Eilande.

Britse Eilande

Britse Eilande
Inheemse naam: British Isles (Engels)
Éire agus an Bhreatain Mhór
of Oileáin Iarthair Eorpa (Iers-Gaelies)
Ny h-Ellanyn Goaldagh (Manx-Gaelies)
Eileanan Bhreatainn (Skots-Gaelies)
Ynysoedd Prydain (Wallies)
Îles Britanniques (Frans)
Ligging van die Britse Eilande in Wes- en Noord-Europa
Ligging van die Britse Eilande in Wes- en Noord-Europa
Geografie

Ligging Wes-Europa en Noord-Europa
Koördinate 54°N 04°W / 54°N 4°W / 54; -4

Totale eilande 6 000+
Hoofeilande Groot-Brittanje en Ierland
Oppervlakte 315 134 vk km
Hoogste punt Ben Nevis 1 344 m
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Britse Kroongebiede Jersey, Guernsey, Eiland Man

Hoofstad Londen
Grootste stad Londen (8 174 100)
Elizabeth II Elizabeth II
Vlag van Republiek Ierland Republiek van Ierland
Hoofstad Dublin
Grootste stad Dublin (525 483)
Michael D. Higgins Michael D. Higgins

Demografie
Bevolking ~68 miljoen

Bevolkingsgroepe Britte, Engelse, Iere, Manx, Skotte, Walliesers
Nasa-Satellietbeeld van die Britse Eilande
Kaart van die Britse Eilande

Die term Britse Eilande (Engels: British Isles, Iers-Gaelies: Éire agus an Bhreatain Mhór of Oileáin Iarthair Eorpa, Manx-Gaelies: Ny h-Ellanyn Goaldagh, Skots-Gaelies: Eileanan Bhreatainn, Wallies: Ynysoedd Prydain, Frans: Îles Britanniques) is die algemene naam vir die argipel, wat in die noordweste van Europa tussen die Atlantiese Oseaan en die Noordsee geleë is. Die eilandgroep sluit in Groot-Brittanje, Ierland, die Hebride, Shetland, Orkney, Anglesey en die Eiland Man in die Ierse See, die Eiland Wight in die Engelse Kanaal, die Scilly-eilande in die Keltiese See en soms ook die Kanaaleilande voor die kus van Frankryk, maar nie die Faroëreilande tussen Skotland en Ysland nie.[1]

Die term Britse Eilande beskik uit politiese, historiese en kulturele redes 'n lae selektiwiteit. Aan die een kant is die affiliasie van Ierland polities omstrede, alhoewel dit geografies deel uitmaak van die argipel. Aan die ander kant word die Kanaaleilande in die Engelse Kanaal, wat geografies tot die Europese vasteland behoort, polities toe die Britse Eilande gereken.

Die geskiedenis van die term Britse Eilande dui daarop, dat die naam van die antieke pretaniese eilande afgelei is, alhoewel dit geen spesifieke vlotheid geniet het. Die herinvoering van die term is geassosieer met die territoriale ekspansionisme van die Engelse en Britse kroon.

Met Ierland en sonder die Kanaaleilandeomvat die argipel sowat 6 000 eilande en 'n oppervlakte van 315 134 km².

Lande op die Britse Eilande

Verwysings

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Britse Eilande
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?