For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bretton Woods, New Hampshire.

Bretton Woods, New Hampshire

Bretton Woods
Dorp
Die Mount Washington Hotel in 2003
Die Mount Washington Hotel in 2003
Bretton Woods is in die Verenigde State
Bretton Woods
Bretton Woods
Koördinate: 44°15′29″N 71°26′28″W / 44.25806°N 71.44111°W / 44.25806; -71.44111
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat New Hampshire
CountyCoos
Hoogte
497 m (1 631 ft)
TydsoneUTC-5 (EST)
 • SomertydUTC-4 (EDT)
Poskode
03575
Skakelkodes603
GNIS feature ID865781

Bretton Woods is 'n gebied (dorpie) in die suidooste van die dorp (Engels: town) Carroll (deelstaat New Hampshire, Verenigde State) wat danksy die Verenigde Nasies se Monetêre en Finansiële Konferensie wat hier tussen 1 en 23 Julie 1944 gehou is internasionale bekendheid verwerf het. Die konferensie het die aanleiding tot die stigting van die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds in 1946 gegee, en Bretton Woods het sy naam aan die gelyknamige monetêre stelsel verleen wat uiteindelik in 1971 in duie gestort het.

Die dorp Carroll het 'n oppervlakte van 130 vierkante kilometer en 663 inwoners (2000) en staan veral vir sy natuurskoon en die ontspanningsgebiede in sy omgewing bekend. Carroll lê aan die voet van die Mount Washington, die hoogste bergspits in die gebied met 'n hoogte van 1 917 meter, en word omring deur die bosgebiede van die White Mountain National Forest. Die dorp bied 'n pragtige uitsig op die Mount Washington en 'n groot deel van die Presidential Range-bergreeks.

Besienswaardighede

Die Mount Washington-tandrattrein
Die Mount Washington Hotel in 1905

Die belangrikste besienswaardighede in die feitlik onbewoonde natuurgebiede rondom Carroll is die Mount Washington Cog Railway, 'n tandrattrein wat tussen 1866 en 1869 in bedryf gestel is, en die indrukwekkende Mount Washington Hotel langs die Route 302.

Die hotel is in 1902 geopen en oorheers met sy argitektuur die omgewing, maar het veral bekendheid verwerf as die hotel waar die Bretoon Woods-Konferensie gehou is. Die hotel beskik oor twee gholfbane en is een van die laaste tipiese grand hotels van New Hampshire wat bewaar gebly het. Vandag is dit veral gewild by skitoeriste.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bretton Woods, New Hampshire
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?