For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Brekingsindeks.

Brekingsindeks

'n Ligstraal ondergaan refraksie in 'n plastiese blok

Die brekingsindeks of refraksie-indeks is 'n verskynsel in optika. Dit is 'n eenheidlose getal wat beskryf hoe lig deur 'n medium voorplant met betrekking tot die spoed van lig deur 'n vakuum. Dit word gedefineer as:

waar c die spoed van lig is en v die fase snelheid is van lig in die medium. Byvoorbeeld, die refraksie-indeks van water is 1.333 wat beteken dat lig 1.333 keer vinniger in 'n vakuum as in water voortplant.

Ligstraal wat refraksie ondergaan

Die brekingsindeks bepaal met watter graad ligbreking plaasvind en die pad van die lig gebuig word, d.w.s. hoeveel refraksie dit ondergaan wanneer dit 'n materiaal binnedring. Vir hierdie verskynsel is brekingsindekse die eerste keer amptelik gebruik en word beskryf deur die Wet van Snell. Die wet bepaal dat n1 sinθ1 = n2 sinθ2, waar θ1 en θ2 die invals- en uitvalshoeke is, wanneer 'n ligstraal die koppelvlak tussen twee verskillende mediums kruis wat onderskeidelik refraktiewe indekse van n1 en n2 het. Die refraksie-indeks bepaal ook hoeveel van die lig word gereflekteer vanaf die koppelvlak asook die kritiese hoek vir totale interne refleksie sowel as Brewster se hoek.[1]

Verwysings

  1. Hecht, Eugene (2002). Optics. Addison-Wesley. ISBN 0-321-18878-0.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Brekingsindeks
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?