For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Breda.

Breda

Breda


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Noord-Brabant
 Koördinate 51°34′N 4°48′E / 51.567°N 4.800°O / 51.567; 4.800
 Stigting 1080
 Oppervlakte:  
 - Totaal 129,15 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 174 544
 - Bevolkingsdigtheid 1 377/vk km
 Tydsone CET (UTC+1)
 - Somertyd CEST (UTC+2)
 Burgemeester (party) Paul Depla (PvdA)
 Amptelike webwerf www.breda.nl
 Wikimedia Commons Breda

Breda is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 175 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 129 km².

Die munisipaliteit Breda sluit naas die stad self ook die dorpe Bavel, Prinsenbeek, Teteringen en Ulvenhout in. Breda is geleë op die belangrike handelsweë Rotterdam - Antwerpen en Amsterdam - Utrecht - Antwerpen. Dit het ook 'n treinstasie op die nuwe hoësnelheidslyn HSL-Zuid, van Parys oor Brussel en Antwerpen na Rotterdam en Amsterdam.

Breda beskik oor 'n historiese sentrum met talle historiese geboue. Die Grote Markt is die sentrale punt van die stad. Behalwe talryke kafees en restourante word hier ook die Oude Stadhuis en die Grote of Onze Lieve Vrouwekerk aangetref. Die stadskasteel uit die 17de eeu huisves die Koninklijke Militaire Academie. Aan die suidekant van die stad is die Kasteel Bouvigne.

Tot 1795 was die burgers van Breda onderdane van die Baron van Breda, wat tegelykertyd Graaf van Nassau was. Die stad is sedert 1853 die setel van 'n Biskop in die Rooms-Katolieke Kerk.

Breda het 'n gewilde Eredivisie sokkerspan: NAC Breda (hierdie klub het die tweede langste naam vir 'n sokkerklub ter wêreld).

Die stad Breda se naam is ook verleen aan Bredasdorp in Suid-Afrika, wat vernoem is na Michiel van Breda.

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Breda
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?