For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Brandewyn.

Brandewyn

Potketels by die Van Ryn Brandewynkelder naby Stellenbosch, Suid-Afrika

Brandewyn (Engels: brandy, Nederlands: brandewijn — gedistilleerde wyn) is 'n algemene naam vir gedistilleerde wyn, wat gewoonlik 40–60% etielalkohol per volume bevat.

Dit word ook gebruik om spiritualieë wat vanuit ander vrugte gedistilleer word, aan te dui, soos byvoorbeeld pruimbrandewyn.

Die Europese Unie beskerm Konjak as die naam vir brandewyn wat eksklusief in die Cognacstreek van Frankryk gemaak word deur middel van tradisionele metodes, en net so vir Armagnac uit die Armagnacstreek van Frankryk.

Gesondheidseienskappe

[wysig | wysig bron]

Indien matig gebruik, is brandewyn 'n gesonde drankie. Dit help met die verligting van verkoue en griep, asook met sinusitis en die oopmaak van die asemhalingstelsel. Dit is 'n bekende digestief wat met spysvertering help. Voorts is dit 'n bloedverdunner en teenwerker vir cholesterol. Weens sy gesondheidseienskappe het mense reeds van ouds reeds brandewyn eau de vie (water van die lewe) gedoop.

Brandewyn is suiwer in die sin dat geen preserveermiddels bygevoeg word nie. In hierdie opsig word brandewyn van natuurlike wyn onderskei, aangesien daar in die vervaardigingsproses van natuurlike wyn swaweldioksied as preserveermiddel bygevoeg word.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.
Hierdie kennisgewing is op Januarie 2014 hier geplaas.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Brandewyn
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?