For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bourgeoisie.

Bourgeoisie

Bourgeois aan die einde van die 13de eeu. Kopie van 'n Miniatuur in Manuskrip no. 6820, in die Nasionale Biblioteek van Parys.

Die bourgeoisie is een van die ryk klasse waarin 'n kapitalistiese samelewing verdeel word, volgens sekere westerse ekonomiese denkwyses, veral in Marxisme. Die term is 'n Franse woord afgelei van die Italiaanse borghesia (van borgo, dorp, wat op sy beurt van die Griekse pyrgos kom). 'n Borghese is dus iemand wat 'n huis in die sentrum van 'n dorp het.

'n Bourgeois-klas het in die Middeleeuse Italië verskyn, waar inwoners van dorpe ryker begin raak het as die mense in die omliggende platteland. Dit het hulle relatief meer mag en invloed in die samelewing gegee, wat hulle nader gebring het aan die regerende klas en godsdiensstand, en verder van die landelike klasse. Die tipiese middeleeuse bourgeoisie was die meuleienaar, wat só vinnig soveel invloed oor die plaaslike ekonomie verkry het dat hy selfs sy prins kon veto.

In die daaropvolgende eeue was die term beter toegepas om die eerste bankiers en mense in ontwikkelende aktiwiteite soos handel en finansiering mee te definieer.

Volgens die Marxistiese definisie word iedereen by die bourgeoisie gereken wat nie sy werkkrag hoef te verkoop om sy lewensonderhoud te verdien nie. Die spesifieke Franse term bourgeoisie kom uit die tyd van die Franse Rewolusie (vanaf 1789) en word as sinoniem vir "besittersklas" gebruik. Danksy die Marxistiese literatuur word "bourgeoisie" in die 19de eeu 'n politieke skeldwoord wat gelykstaan aan "uitbuitende besittersklas".

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bourgeoisie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?