Borsele
Borsele Bossele | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Kernkragsentrale Borssele | |
![]() Ligging van die Borsele-munisipaliteit | |
![]() Kaart van Borsele | |
Koördinate: 51°26′N 3°49′O / 51.433°N 3.817°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Zeeland |
Stigting | 1970 |
Regering | |
• Burgemeester | Gerben Dijksterhuis (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 194,52 km2 (75,10 vk. myl) |
• Land | 141,72 km2 (54,72 vk. myl) |
• Water | 52,80 km2 (20,39 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 22 799 |
• Digtheid | 161/km2 (420/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 4430-4459 |
Skakelkodes | 0113 |
Bestuurlike sentrum | Heinkenszand |
Webwerf | www.borsele.nl |
Borsele (Seeus: Bossele) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 195 km².
Die munisipaliteit is in 1970 gestig en die bestuurlike sentrum is in Heinkenszand.
Borsele is op die skiereiland Zuid-Beveland geleë en grens aan die Westerschelde.
In die munisipale gebied is een van die twee Nederlandse kernkragsentrales gevestig, te weet die Kernkragsentrale Borssele.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Borsele:
|
|
|
Naburige munisipaliteite
Middelburg | Goes | |
Vlissingen | ![]() |
Kapelle |
Sluis | Terneuzen | Hulst |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Borsele.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.