For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bindweefsel.

Bindweefsel

Bindweefsel
tissue type, class of anatomical entity
Subklas vanWeefsel, particular anatomical entityWysig
NCI Thesaurus IDC12374Wysig
Bindweefsel

Bindweefsel maak onderdeel uit van alle organe van die liggaam van mens en dier. Bindweefsel het 'n steunende, dan wel versorgende funksie. Bindweefsel beskerm die organe en bepaal hul vorm. Die onderlinge beweeglikheid van die organe word deur bindweefsel versorg. Bindweefsel vorm ook die weg waarlangs bloedvate en senu's na die organe gelei word.

'n Belangrike gemeenskaplike kenmerk waarin bindweefsel van ander weefsels onderskei word, is die feit dat bindweefsel uit 'n populasie van gespesialiseerde selle, ingebed in groot hoeveelhede tussenselstof of intersellulêre matriks, bestaan.

Been, kraakbeen, die senings wat spiere aanmekaar heg, die ligamente wat bene aanmekaaar heg en selfs die delikate vesels wat net onder die vel lê en die spanning handhaaf, is almal vorme van bindweefsel al is dit so uiteenlopend.

Die groot verskille tussen die verskillende soorte bindweefsel hang saam met die eienskappe van die matriks wat tussen die selle voorkom. Been is hard en onbuigsaam omdat die beenmatriks hoofsaaklik uit die fosfate en die karbonate van kalsium en magnesium bestaan.

In die matriks van senings is taai, onrekbare wit vesels wat ewewydig aan mekaar lê, terwyl die bindweefsel onder die vel buigbaar is vanweë die geel, elastiese vesels wat dit bevat.

Bloed is 'n besonder interessante vorm van bindweefsel, aangesien die matriks 'n vloeistof is. Die selle dryf amal vrylik in die vloeistof rond, en is nie permanent aanmekaar geheg nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bindweefsel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?