For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for
Betsy Ross-vlag.
Betsy Ross-vlag
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Die Betsy Ross-vlag Betsy Ross-vlag wapper buite die San Francisco Stadsaal in San Francisco, Kalifornië
Die Betsy Ross-vlag is 'n vroeë ontwerp van wat uiteindelik die vlag van die Verenigde State sou word en wat vernoem is na die stoffeerder en vlagmaker Elizabeth (Betsy) Griscom Ross. Die vlag is in die middel tot laat 1770's op versoek van George Washington deur Ross gemaak. Die patroon, wat so vroeg as 1777 gebruik is, gebruik die gebruiklike temas van die afwisselende rooi-en wit gestreepte area met sterre in 'n blou inkwartiering. Die vlag se onderskeidende kenmerk is dertien 5-puntige sterre wat in 'n sirkel gerangskik is ten einde die eenheid van die oorspronklike dertien kolonies te toon. Die vlag is as 'n historiese VSA-vlag lank reeds 'n patriotiese simbool.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!