For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bergenvaarders.

Bergenvaarders

Die Schütting of gildehuis van die Duitse koopmans op die Noorse stad Bergen se Bryggen

Die term Bergenvaarders (Duits: Bergenfahrer) het vanaf die Middeleeue na die Hanseatiese koopmans en seelui verwys wat oorwegend by die handel met Noorweë en hier veral die hawestad Bergen (met die plaaslike Duitse kantoor Bryggen) betrokke was.

Die Bergenvaarders het as koopmans in hulle Hanseatiese stede van herkoms in die plaaslike korporasies van Bergenvaarders saamgesluit om sodoende hul ekonomiese, politieke en sosiale belange te bevorder. Hierdie soort korporasies het in die stede van die Wendiese Hanseverbond aan die Oossee, veral in Lübeck en Stralsund, maar ook in die mededingende susterstad Bremen aan die Noordsee bestaan.

In Bergen was hulle almal ondergeskik aan die Kantoor, wat oor 'n eie regspersoonlikheid beskik het (Latyns communis mercator hanse Theutonicae Bergis existens of Middelnederduits Der gemene kopmann to Bergen). In teenstelling met die Hanseverbond het die Bergense Kantoor sy eie seël ontwerp wat 'n bekroonde stokvis getoon het en later in twee helftes verdeel is om ook die halwe dubbelarend van die Heilige Romeinse Ryk as simbool vir die keiserlike Duitse koopman te toon. Die bekroonde stokvis het ook steeds in die wapens en kentekens van die verskillende stede se Bergenvaarders verskyn.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bergenvaarders
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?