bbc.co.uk
bbc.co.uk | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Portaal |
Taal(e) | Engels en meer |
Registrasie | 1991 |
Eienaar | BBC |
Outeur | BBC |
Huidige status | Aktief |
URL | www www |
Die URL bbc.co.uk is die tuiste en produknaam vir die British Broadcasting Corporation (BBC) se aanlynbedrywighede in die Verenigde Koninkryk. Dit is 'n groot netwerk van webwerwe, insluitende populêre werwe soos BBC News en BBC Sport, die op-aanvraag video- en radiodienste genaamd BBC iPlayer, die voorskoolse werf Cbeebies, en onderrigdienste soos Bitesize.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.