For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Asyn.

Asyn

'n Fles balsamiese asyn
Bottels asyn met oreganum binne-in.
Produksie van tradisionele swartasyn in Kirishima, Japan (2009).

Asyn is 'n vloeistof, 'n oplossing van 4 tot 15% asynsuur (CH3COOH) in water. Asynsuur word vervaardig deur die fermentasie van etanol deur asynsuurbakterieë. Asyn word deesdae hoofsaaklik gebruik as 'n kookbestanddeel en voedselpreserveerder, maar histories was dit die mees beskikbare ligte suur.

Asyn het 'n groot verskeidenheid van nywerheids-, mediese en huishoudelike gebruike. Sommige word steeds aanbeveel, soos die gebruik as 'n algemene huishoudelike reiniger.

Kommersiële asyn kan óf deur vinnige of stadige fermentasieprosesse vervaardig word. Gewoonlik word stadige metodes gebruik vir tradisionele asyn, en fermentasie vorder stadig oor die loop van maande of 'n jaar. Die langer fermentasietyd help met die opbou van 'n slyk bestaande uit skadelose asynsuurbakterieë.

Met vinnige metodes word asynmoer (d.w.s. bakteriële kultuur) by die vloeibare bron gevoeg voordat dit belug word met behulp van 'n venturi pompstelsel of groot waaiers. Die verhoogde suurstof-teenwoordigheid bevorder die versnelde fermentasie van die substraat tot asyn. Met die vinnige proses kan asyn binne 'n tydperk van 20 uur tot drie dae geproduseer word.

Indien daar tydens die veroudering van wyn lug in die vat kom, kan die alkohol omgeskakel word na asynsuur en ontstaan ​​wynasyn.

Die Franse chemikus en bioloog Louis Pasteur (1822-1895) het die asynsuurbakterieë ontdek.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Asyn
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?