For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Asuka-kyō.

Asuka-kyō

Ishibutai Kofun, wat geglo word die graf van Soga no Umako is

Asuka of Asuka-kyō (飛鳥?) was een van die Keiserlike hoofstede van Japan tydens die Asuka-tydperk (538 - 710), wat na die stad vernoem is. Dit is geleë in die hedendaagse dorpie Asuka, Nara Prefektuur.

Daar is verskillende teorieë oor hoe die paleis sy naam bekom het, insluitend i) dat dit vernoem is na 'n voël – die gewone Kruisbek, of isuka in Japannees, ii) dat dit vernoem is na die landvorm, b.v. 洲処 (suka, wat sandbank of delta beteken) of 崩地 (asu) + 処 (ka) en ander.[1] 'n Ander teorie is dat dit vernoem is ter ere van Asuka Nyorai, die Japannese ekwivalent van Akshobhya, een van die Vyf Boeddhas van Wysheid, wat in die Asuka-dera (tempel) aanbid is, die Asuka-niimasu-jinja (heiligdom vir sy manifestasie as 'n Sjinto god), en verskeie ander strukture uit daardie tydeperk. [verwysing benodig] Die ruïnes van die gebou het behou gebly en argeologiese projekte ontdek steeds voorwerpe uit die verlede. Onlangse ontdekkings sluit in Wado-muntstukke, wat oënskynlik van die oudste muntstukke in Japan is, en skilderye in die Kitora-tombes.

Die Ishibutai Kofun is in Asuka geleë. Op 12 Maart 2004 is die ontdekking van die hoofgebou van 'n woning aangekondig. Aangesien die gebou langs die kofun geleë is, is dit waarskynlik dat die woning aan Soga no Umako behoort het wat waarskynlik in die kofun begrawe is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Ikeda Suenori 池田末則, Yokota Kenichi 横田健一 et al. "飛鳥 (Asuka)" Nara-ken no chimei 奈良県の地名 Heibonsha 平凡社, 1981. p. 263
Voorafgegaan deur
Hoofstad van Japan
538694
Opgevolg deur
Fujiwara-kyō
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Asuka-kyō
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?