For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Katdoring.

Katdoring

Katdoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. setaceus
Binomiale naam
Asparagus setaceus
(Kunth) Jessop, (1966)

Die katdoring of katstert (Asparagus setaceus) is ’n varingagtige rankplant in die genus Asparagus.[1] Hoewel die plant soos ’n varing lyk, is dit nie regtig een nie.[2] Soos die naam aandui, is dit eintlik ’n aspersiesoort.

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

Dit is inheems aan Suider-Afrika en word elders as ’n sierplant gegroei. Sy naam kom van die Latynse woord saeta ("hare" of "borsel").[3]

Asparagus setaceus is ’n meerjarige plant met ’n sterk, groen stam wat ’n paar meter lank kan word. Die blare is eintlik blaaragtige sytakkies van tot 7 mm lank wat in bondels van tot 15 per stam voorkom, en dit gee daaraan ’n sagte, groen, varingagtige voorkoms. Die klein, groenwit, klokvormige blomme kom voor van die lente tot die herfs en is sowat 0,4 cm lank. Dit word gevolg deur klein, groen bessies wat later swart word.[4] A. setaceus 'Nanus' is ’n digter dwergkultivar.

Die katdoring word dikwels as ’n tuin- of huisplant gegroei. Die fyn blare word ook in rangskikkings gebruik. Dit is baie gehard en daarom het dit in sekere streke ’n indringerplant geword.[5][6]

Probleme

[wysig | wysig bron]

Die bessies is giftig en kan nie geëet word nie. As die plant se naalde afval, is die plek waar dit staan te koud. Dopluise en rooispinmyt kan voorkom.[7]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Asparagus setaceus (Kunth) Jessop". Plants Profile (in Engels). United States Department of Agriculture Natural Resources Conservation Service. 1 Oktober 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2013. Besoek op 1 Oktober 2006.
  2. Zachos, Ellen (2005). Tempting Tropicals: 175 Irresistible Indoor Plants. Timber Press. p. 112. ISBN 0-88192-732-5.
  3. Simpson DP (1979). Cassell's Latin Dictionary (5 uitg.). London: Cassell Ltd. ISBN 0-304-52257-0.
  4. "Climbing Asparagus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2011. Besoek op 18 Februarie 2015.
  5. NSW North Coast Weeds Advisory Committee (2004). "Asparagus (Climbing) (Asparagus plumosus)". Bushland Friendly Nursery Scheme website. Bushland Friendly Nursery Scheme. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2009. Besoek op 29 Julie 2009.
  6. Sonia Jordan (2007). "Feathered asparagus fern". Queensland Gov't website (in Engels). State of Queensland (Primary Industries and Fisheries within the Department of Employment, Economic Development and Innovation). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2009. Besoek op 29 Julie 2009.
  7. Longman, David. Gesonde Huisplante, Stap vir Stap Geïllustreer, J.L. van Schaik, Pretoria. 1992. ISBN 0 627 01827 0

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Katdoring
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?