For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Armoede.

Armoede

Armoede
'n Jong seun in 'n krotbuurt langs 'n stortterrein in Jakarta, Indonesië, wys sy vonds.

Armoede is die status waarin 'n individu(e) verkeer wanneer die persoon of persone nie hul eie, sowel as die mense wat afhanklik van hulle is, se basiese ekonomiese behoeftes kan bevredig nie. Die mense sukkel dus om te oorleef in 'n moderne samelewing. Gevolglik kan daar nie 'n voldoende lewenstandaard gehandhaaf word nie.

Oorsake

Vir individue wat 'n ondergemiddelde vermoë het om geld te verdien of dit te administreer, is die kans veel groter dat hulle arm sal wees. Hierdie groep mense sluit gewoonlik veral die ouer geslag en mense met gestremdhede in. 'n Gebrek aan onderwys dra grotendeels by tot die ontstaan van armoede. Lae ekonomiese ontwikkeling dra ook daartoe by.

Armoede en ontwikkeling

Armoede kan ook aanleiding gee tot dakloosheid, soos hierdie hawelose man in Parys (Frankryk).

Vroeg in die 21ste eeu leef die helfte van die bevolking van Afrika suid van die Sahara in armoede. Van die 48 mins ontwikkelde lande in die wêreld kom 33 in Afrika voor, waaronder van Suid-Afrika se onmiddellike bure soos Mosambiek, Lesotho en Eswatini. As gevolg van armoede word 20% van Suid-Afrika se vrugbare bogrond jaarliks verloor omdat mense bloot nie die geld of die tegnologiese kundigheid het om iets daaraan te doen nie. Daar word jaarliks 11 miljoen hektaar woude afgekap om as brandhout gebruik te word of om grond skoon te maak vir landbou. Bruikbare landbougrond word onbruikbare woestyngrond teen 'n tempo van 27 miljoen hektaar per jaar. << Hierdie inligting is omstrede >> -->

Daar word bereken dat 'n halfmiljard mense daagliks honger ly en dat tussen 15 en 20 miljoen jaarliks weens hongersnood sterf. Die gevolg van armoede, veral onder die plattelandse bevolking, is dat ál hoe meer mense na die stede trek. Die afgelope 40 jaar het die stedelike bevolking van ontwikkelde lande verdubbel, terwyl dit in ontwikkelende lande vyfvuldig toegeneem het.

Sien ook

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Armoede
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?