For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Appendiks.

Appendiks

Appendiks in rooi aangedui onderaan die blindederm van die mens

Die appendiks is 'n buis wat aan die blindederm verbind is en waaruit dit in die embrio ontwikkel. Die blindederm is 'n sakvormige struktuur van die dikderm. Die appendiks is geleë naby die aansluiting van die dunderm met die dikderm.

Funksie

[wysig | wysig bron]

Die menslike appendiks word beskou as 'n vestigiale struktuur, wat deur evolusie die grootste deel van sy oorspronklike funksie verloor het. Die wurmvormige appendiks is moontlik 'n verkleinde oorblyfsel van die blindederm wat in antieke voorvaders van die mens teenwoordig was. Blindederms word in dele van die spysverteringstelsel van die meeste huidige herbivore aangetref. Dit huisves mutualistiese bakterieë wat diere help om die sellulose-molekules, wat algemeen in plante voorkom, te verteer.[1]

Ons menslike voorouers kon op hierdie stelsel staatgemaak het toe hulle van 'n dieet wat ryk was aan blare geleef het. Toe mense begin om maklik verteerbare voedsel te eet, kon hulle minder afhanklik geword het van sellulose-ryk plante vir energie. Soos die blindederm minder nodig vir vertering geword het, het mutasies oor miljoene jare waarskynlik daartoe gelei dat die appendiks gekrimp het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Animal Structure & Function". Sci.waikato.ac.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2012. Besoek op 3 Oktober 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Appendiks
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?