For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Antony Blinken.

Antony Blinken

Antony Blinken
Antony Blinken

71ste minister van buitelandse sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 Januarie 2021
President Joe Biden
Voorafgegaan deur Mike Pompeo

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 April 1962 (1962-04-16) (62 jaar oud)

Antony John Blinken (gebore op 16 April 1962) is 'n Amerikaanse regeringsamptenaar en diplomaat wat dien as die 71ste en huidige Amerikaanse minister van buitelandse sake. Voorheen was hy van 2013 tot 2015 adjunk-nasionale veiligheidsadviseur en adjunk-minister van buitelandse sake van 2015 tot 2017 onder president Barack Obama.[1]

Tydens die Bill Clinton-regering het Blinken in die staatsdepartement (ministerie van buitelandse sake) en in senior posisies in die nasionale veiligheidsraad gedien van 1994 tot 2001. Hy was 'n senior genoot by die sentrum vir strategiese en internasionale studies van 2001 tot 2002. Hy het hom beywer vir die inval in 2003 in Irak terwyl hy van 2002 tot 2008 as die Demokratiese Party personeeldirekteur van die senaatskomitee vir buitelandse betrekkinge gedien het. Hy was 'n buitelandse beleidsadviseur vir Joe Biden se onsuksesvolle presidensiële veldtog in 2008, voordat hy die Obama-Biden-presidensiële oorgang van advies bedien het.

Van 2009 tot 2013 dien Blinken as adjunk-assistent vir die president en nasionale veiligheidsadviseur vir die vise-president. Later dien hy as adjunk nasionale veiligheidsadviseur van 2013 tot 2015 en as adjunk-minister van buitelandse sake van 2015 tot 2017. Tydens sy ampstermyn in die Obama-regering het hy gehelp om die Amerikaanse beleid oor Afghanistan, Pakistan en die kernprogram van Iran op te stel.[2][3] Nadat hy die staatsdiens verlaat het, het Blinken in die private sektor gewerk en is die mede-stigter van WestExec Advisors, 'n konsultasiefirma.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Senate confirms Antony Blinken as 71st secretary of state". AP NEWS. 26 Januarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2021. Besoek op 26 Januarie 2021.
  2. "Senate Confirms Antony "Tony" Blinken '88 as Secretary of State". Columbia Law School. 17 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2020. Besoek op 26 November 2020.
  3. Sanger, David E. (7 November 2014). "Obama Makes His Choice for No. 2 Post at State Department". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2015. Besoek op 3 Februarie 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Antony Blinken
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?