Anders Gustaf Ekeberg
Anders Gustaf Ekeberg (Stockholm, Swede, 16 Januarie 1767 – Uppsala, Swede, 11 Februarie 1813) was 'n Sweedse chemikus wat tantaal (Ta) in 1802 ontdek het. Hy was doof.[1]
Ekeberg het in 1784 by die Universiteit van Uppsala ingeskryf, in 1788 gegradueer, is in 1794 aangestel as 'n dosent in chemie 1794 en in 1799 as eksperimenteerder. In 1799 is hy verkies tot lid van die Koninklike Sweedse Wetenskapsakademie.
Carl Gustaf Ekeberg was sy oom.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Weeks, Mary Elvira (1932). "The Discovery of the Elements: VII. Columbium, Tantalum, and Vanadium". Journal of Chemical Education. 9 (5): 863–884. doi:10.1021/ed009p863. - subscription required
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Lang, Harry G. (Junie 2002). "Book Review". Isis. 93 (2): 356–357. doi:10.1086/345053. JSTOR 10.1086/345053.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.