For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ammoniumchloried.

Ammoniumchloried

Eienskappe

Algemeen

Naam Ammoniumchloried 
Ander name Sal ammoniacum, Salmiak
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NH4Cl
Molêre massa 53,49 [g/mol]
CAS-nommer 12125-02-9[1]  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Strukturbericht B2 
Fase T>456 K  
Strukturbericht B1
Smeltpunt ontbind 338 °C[1]
Kookpunt 520 °C[1]
Digtheid 1,53 (rel water=1)[1]
Oplosbaarheid water: 297 g/L (@0 °C) – 758 g/L (@100 °C), opl. in methanol, vl. ammoniak[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 1300 mg/kg (oraal in muise)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Die vorming van ammoniumchloriedrook

Ammoniumchloried is die ammoniumsout van soutsuur. Dit het die formule NH4Cl.

Die stof kan 'n rook van vastestofdeeltjies vorm indien soutsuurgas en ammoniak in die gasfase gemeng word

Kristalstrukture

[wysig | wysig bron]

Ammoniumchloried het 'n kubiese kristalstruktuur met 'n sesiumchloried (CsCl)-tipe struktuur. In hierdie struktuur beset 'n ammoniumkatioon NH4 die posisie van die sesiumioon in 'n kubus van chloriedione. Die ammoniumioon is egter nie sferies nie maar tetraëdries. Bo 242K is daar wanorde in die oriëntasie van die ioon. Die waterstofatome wys na vier van die 8 chloorione en dit kan op twee maniere gedoen word. Bo 242K is die ione wikkelkeurig verdeel oor die twee oriëntasies. By 242K vind 'n λ-oorgang plaas waarby die ammoniumione meer georden word. Die temperatuur van die λ-oorgang is redelik afhanklik van die druk. Onder 'n druk van 10 kbar het die λ-oorgang na 'n temperatuur van 308K verskuif.[2]

By hoë temperature (456 K) tree 'n ander fase-oorgang op. Dit is 'n eersteordeoorgang van die CsCl-tipe na die NaCl-tipe, met 'n ammoniumkatioon in 'n oktaëder van chloriedione.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Science Lab MSDS" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2018. Besoek op 6 April 2016.
  2. Molecular Dynamics of the Phase Transition in Compresible Ammonium Chloride Sadhana Pandey. S.K. Trikha Aust. J. Phys. 1984, 37, 667-74
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ammoniumchloried
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?