For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Albanees.

Albanees

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Albanese.
Albanees
shqip of gjuha shqipe 
Uitspraak: [ʃcip] of [ˈɟuha ˈʃcipɛ]
Gepraat in: Vlag van Albanië Albanië
Flag of Kosovo Kosovo
Vlag van Montenegro Montenegro
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Vlag van Italië Italië
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 5,4 miljoen[1][2][3] 
Rang: 111
Taalfamilie: Indo-Europees
 Satəm
  Albanees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Albanië Albanië
Flag of Kosovo Kosovo
Vlag van Montenegro Montenegro (in amptelike gebruik)[4]
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Gereguleer deur: Instituut van Albanië
Taalkodes
ISO 639-1: sq
ISO 639-2: alb/sqi
ISO 639-3: sqi 
Verspreiding van Albanees
Indo-Europese tale
Indo-Europese tale
Albanees | Anatolies
Armeens | Balties | Kelties
Germaans | Grieks | Indo-Irannees
Italies | Slawies | Togaars
Proto-Indo-Europees
Taal | Vereniging | Geloof
Kurgan | Yamna | BMAC | Ariaans
Indo-Europese studies

Albanees of Albanies[5] (shqip, [ʃcip] of gjuha shqipe, [ˈɟuha ˈʃcipɛ]) is 'n Indo-Europese Satəm-taal wat deur sowat 5,4 miljoen mense gepraat word. Albanees is die amptelike taal van Albanië, saam met Serwies van Kosowo en saam met Masedonies van Noord-Masedonië. Daarbenewens is Albanees in Montenegro in amptelike gebruik. Dit word ook gepraat in gebiede van die voormalige Joego-Slawië asook in dele van Griekeland, Italië en Turkye.

Verspreiding van Albanees
Verspreiding van Albanese dialekte in Suid-Europa

Albanees is bekend sedert die 15de eeu. Die taal vorm 'n taalgroep op sy eie en dit bestaan uit baie dialekte wat in twee groepe onderverdeel kan word, naamlik Ghegies in die noorde en Toskies in die suide.

Kennis van die taal is dus eers laat verkry, en dit is steeds skamel beskryf. Dit is baie sterk deur Latyn, Turks en Grieks beïnvloed sodat die taal sodanig verander het dat dit vandag baie vêr van Proto-Indo-Europees verwyderd is. Albanees word met die Latynse alfabet geskryf.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Albanian". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019. Besoek op 2 Desember 2020.
  2. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Albanian, Gheg". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019. Besoek op 2 Desember 2020.
  3. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Albanian, Tosk". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 2 Desember 2020.
  4. (en) "Language and alphabet Article 13". Grondwet van Montenegro. WIPO. 19 Oktober 2007. Besoek op 2 Desember 2020. Serbian, Bosnian, Albanian and Croatian shall also be in the official use.
  5. Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Albanees
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Albanees
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?