For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Agorafobie.

Agorafobie

Agorafobie
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 F40
F40.00 onbepaald, F40.01 Met paniekversteuring, F40.02 Sonder paniekversteuring
ICD-9 300.22 Sonder paniekversteuring, 300.21 Met paniekversteuring
MeSH D000379
Mediese waarskuwing

Ongeveer die helfte van die mense wat aan paniekversteurings ly, ontwikkel later ook agorafobie. Agorafobie word beskryf as 'n vrees vir oop ruimtes, wat eintlik misleidend is. Die woord agora, wat aan die Grieks ontleen is, beteken letterlik "'n vrees vir die markplek" (in die antieke samelewing 'n groot, oop ruimte in die dorp of stad). In die ergste graad word agorafobie gekenmerk deur 'n verlammende vrees om in 'n plek of situasie te wees waar die persoon voel ontsnapping is nie moontlik of hulp is nie naby in geval van 'n aanval nie.

Persone wat aan hierdie versteuring ly, voel dikwels slegs in hul huise werklik veilig en gevolglik beperk hulle hulle dikwels tot hierdie gebied.

'n Variasie van dié siektebeeld is dat die persoon 'n vrees het om alleen tuis te wees. Nog ander vrees dit om tussen 'n menigte te wees of om in 'n ry te staan, terwyl daar ook diegene is wat doodeenvoudig oop ruimtes vrees. Die pasiënte beraam dikwels ingewikkelde planne net om die gevreesde plekke en situasies te vermy.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Agorafobie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?