Afrikanerbond (vereniging)
- Die artikel handel oor die Afrikanerbond. Vir sy vroeëre inkarnasie, sien Afrikaner Broederbond. Vir die politieke party wat in 1881 deur S.J. du Toit gestig is, see Afrikanerbond (party).
Die Afrikanerbond is in 1994 gestig nadat die organisasie se voorganger, die Afrikaner Broederbond ontbind is.[1] Alhoewel hulle hulle hoofkantoor in Aucklandpark, Johannesburg behou het, is lidmaatskap oop vir enige persoon oor die ouderdom van 18 wat hulle met die Afrikanergemeenskap identifiseer. Aansoeke word eers gekeur voordat lidmaatskap toegeken word. Die bestaan van die organisasie is nie meer in geheimhouding gehul nie, en hulle het nou selfs 'n publieke webwerf.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ New boss, new role for Afrikanerbond. Kevin Ritchie, Pretoria News, 15 maart 2007 (web.archive.org)
- ↑ Boyle, Brendan (August 12, 1997), "South Africa's secret society comes out on the Web" ([dooie skakel] – Scholar search), Turkish Daily News, archived from the original on 30 September 2007, https://web.archive.org/web/20070930181438/http://www.turkishdailynews.com.tr/archives.php?id=3830, besoek op 14 Julie 2010
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.