For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Afrikaanse Kinderensiklopedie.

Afrikaanse Kinderensiklopedie

Kenteken van die Afrikaanse Kinderensiklopedie
Die Afrikaanse Kinderensiklopedie, Deel I van 1959; destyds uitgegee deur Nasionale Boekhandel Bpk.

Die Afrikaanse Kinderensiklopedie is 'n ensiklopedie wat vir Afrikaanssprekende kinders geskryf is, alhoewel enige persoon met Afrikaanse taalkennis dit dalk inligtend kan vind. Die ensiklopedie is onder redaksie van die Ensiklopedie-afdeling van die Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk (Nasou) saamgestel.

Die stof in die ensiklopedie is in die volgende hoofrubrieke ingedeel:

  • Lewensverhale
  • Die mens en sy bedrywighede
  • Die verhaal van Suid-Afrika
  • Aarde en heelal
  • Die diereryk
  • Die planteryk
  • Die mens: sy liggaam en verstand
  • Wondere van die wetenskap
  • Lande en volke

Indeling van artikels

[wysig | wysig bron]

Die stof in die rubrieke is oor die algemeen sistematies gerangskik, dit wil sê van die laagste tot die hoogste vorme (in die geval van plant- en dierkunde), of van die vroegste tye tot die hede (in die geval van historiese onderwerpe). Hierdie stelsel is nie in een van die rubrieke, genaamd Die mens en sy bedrywighede, gevolg nie, omdat dit oor onderwerpe soos godsdiens, kleredrag, taal, kunsvorme, wapens, sport, ens. handel. Hierdie onderwerpe kan egter maklik gevind word deur in die inhoudsopgawe voor in elke deel (buiten die eerste en tweede dele), of in die Sistematiese Inhoudsopgawe in die twaalfde deel, te raadpleeg.

Die meeste rubrieke begin in deel drie en word in die daaropvolgende dele voortgesit. Die uitsonderings is die rubrieke Lewensverhale, wat in dele een en twee afgehandel word, en Die Verhaal van Suid-Afrika, wat in deel sewe begin.

Voor in elke deel verskyn daar 'n opgawe van die inhoud van die betrokke boekdeel, met 'n aanduiding van die onderwerpe wat in vorige dele behandel is.

'n Volledige bladsyindeks van sleutelwoorde verskyn saam met kinderverhale in deel 10. 'n Opgedateerde deel 11 is later gepubliseer.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Afrikaanse Kinderensiklopedie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?