For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Adiabene.

Adiabene

Adiabene (van die Griekse Ἀδιαβηνή, self afgelei van die Antieke Siriese Ḥaḏy’aḇ of Ḥḏay’aḇ) was ’n antieke koninkryk in Assirië.[1][2][3] Sy hoofstad was Arbela (die hedendaagse Arbil in Irak).

Sy heersers het hulle in die 1ste eeu n.C. tot die Judaïsme bekeer.[4] Koningin Helena (in Joodse bronne bekend as Heleni HaMalka) het na Jerusalem getrek waar sy paleise vir haar en haar seuns, Izates bar Monobaz en Monobaz II, laat bou het. Volgens die Talmoed het beide Helena en Monobaz groot bedrae aan die Tempel van Jerusalem geskenk.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

In antieke tye was Adiabene ’n integrale deel van Assirië. Onder die Persiese konings was dit blykbaar ’n ruk lank ’n leenstaat van die Persiese Ryk. Later kon hulle ook ’n leenstaat van die Masedoniese en Seleukidiese Ryk gewees het. Dit het later een van die koninkryke van die Partiese Ryk geword.

Ondanks die verowering van Partië deur die Sassanidiese Ryk in 224 het die feodale dinastieë lojaal aan die Parte gebly en die Sassaniede se inval van Adiabene teengestaan. As gevolg hiervan en van godsdienstige verskille is Adiabene nooit as ’n integrale deel van Iran beskou nie, al is dit eeue lank deur die Sassaniede beheer.

Toe die Romeinse Ryk in die 4de eeu Christene word, het Adiabene, wie se inwoners Assiriese Christene was, Rome se kant gekies teen die Sassaniede, wat Zoroastrisme aangehang het. Adiabene het egter deel van die Sassanidiese Ryk gebly tot met die Islamitiese verowering van Persië.[5]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. The Chronicle of Arbela, PDF Geargiveer 28 April 2004 op Wayback Machine
  2. The Biblical Geography of Central Asia: with a General Introduction, deur Ernst Friedrich Karl Rosenmüller. Bl. 122.
  3. In Memory of Rabbi and Mrs. Carl Friedman: Studies on the Problem of Tannaim in Babylonia (ca. 130-160 C. E.) Author(s): Jacob Neusner Source: Proceedings of the American Academy for Jewish Research, Vol. 30 (1962), pp. 79-127.
  4. Gottheil, Richard. "Adiabene" (in Engels). Jewish Encyclopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2020. Besoek op 8 November 2011.
  5. Encyclopædia Iranica aanlyn artikel oor Adiabene
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Adiabene
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?