For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Aaron Motsoaledi.

Aaron Motsoaledi

Aaron Motsoaledi
Aaron Motsoaledi

Minister van Binnelandse Sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Siyabonga Cwele

Minister van Gesondheid
Ampstermyn
10 Mei 2009 – 29 Mei 2019
President Zuma, Ramaphosa
Voorafgegaan deur Barbara Hogan
Opgevolg deur Zweli Mkhize

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Augustus 1958 (1958-08-07) (66 jaar oud)
Phokwane, Noord-Transvaal
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Thelma Dikeledi

Aaron Pakishe Motsoaledi (gebore 7 Augustus 1958) is 'n Suid-Afrikaanse medikus en politikus, voorheen LUK vir vervoer, landbou en omgewingsake,[1] en onderwys[2] in die Limpopoprovinsie. Hy is 'n lid van die regerende African National Congress en lid van die Suid-Afrikaanse Parlement.

Motsoaledi is 'n gekwalifiseerde dokter. Hy het sy skoolloopbaan by die Setotolwane Hoërskool in Noord-Transvaal voltooi en daarna 'n MBChB-graad (geneeskunde en chirurgie) behaal aan die Universiteit van Natal.[3]

Motsoaledi het 'n suksesvolle mediese praktyk bedryf in die plattelandse dorpie Jane Furse voor sy aanstellings in die regering. Hy was ook in 1986-1994 voorsitter van die adviesraadkantore in Sekhukhune. Sedert 1989 was hy ook die voorsitter van 'n gesondheids-, voeding- en beradingsprojek "Hlahlolanang".

Hy is aangewys as die Minister van Gesondheid [4] in die Suid-Afrikaanse kabinet op 10 Mei 2009.

Vanweë sy uitmuntende bekwaamhede as minister van gesondheid het hy 'n belangrike rol gespeel om Suid-Afrika se beeld te verbeter ten opsigte van die VIGS-pandemie en behandeling daarvoor. In Mei 2014, ná die algemene verkiesing, is hy behou in die nuwe kabinet van pres. Jacob Zuma.[5]

Hy is sedert Mei 2019 die Minister van Binnelandse Sake in die kabinet van Cyril Ramaphosa.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Zero tolerence for vigilantes" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2010. Besoek op 10 Mei 2009.
  2. "Initiative to visit schools". The Sowetan. Besoek op 10 Mei 2009.[dooie skakel]
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2014. Besoek op 27 Februarie 2016.
  4. "New Cabinet - full appointments" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2009. Besoek op 10 Mei 2009.
  5. (en) Jacob Zuma announces new Cabinet, besoek op 25 Mei 2015
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Siyabonga Cwele
Minister van Binnelandse Sake
Mei 2019–
Sittend
Voorafgegaan deur
Barbara Hogan
Minister van Gesondheid
Mei 2009–Mei 2019
Opgevolg deur
Zweli Mkhize
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Aaron Motsoaledi
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?