For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vierde Weg.

Vierde Weg

Die Vierde Weg fokus op 'n nuwe manier van lewe. Die leëring fokus op innerlike ontwikkeling binne die alledaagse konteks waarbinne 'n mens lewe. Die rigting het ontstaan deur die leringe van George Ivanovitch Gurdjieff (1866-1949). Gurdjieff se lering is veral gewild gemaak deur P.D. Ouspensky, 'n student van Gurdjieff, in sy boek: "In Search of the Miraculous". Gurdjieff het sy lering opgesom in die boek: "Beelzebub's tales to his grandson"

Leringe

[wysig | wysig bron]
  1. Die mens in sy gewone toestand is aan die slaap, soos 'n masjien wat slegs reageer om stimulus vanuit die omgewing.
  2. Die mens het drie breine naamlik die verstandelike brein, die gevoelsbrein en die instinktiewe brein.
  3. Ten einde optimaal te funksioneer moet die mens sy denke, emosies en fisieke aspekte in die regte verhouding bring met mekaar.
  4. Ten einde sy doel in die heelal uit te lewe moet die mens wakker gemaak word vanuit sy meganistiese bestaan.
  5. Voordat 'n mens wakker gemaak kan word moet 'n mens besef dat hy aan die slaap is.
  6. Ten einde te besef dat 'n mens slaap moet 'n mens poog om homself voortdurend waar te neem.
  7. Selfwaarneming moet bevestig word deurdat die mens homself onthou.
  8. Deur selfwaarneming en selfonthou ontwikkel die mens 'n innerlike liggaam wat die sterflike liggaam kan oorleef.
  9. Die mens speel 'n rol in die samestelling van die heelal.
  10. Die mens se primêre doel is die transformasie van energie tussen die onbewustelike en bewustlike.

Die Vierde Weg word ook met Okkultisme geassosieer.

[wysig | wysig bron]
  1. P.D. Ouspensky - Hy is een van die mees bekende navolgers van Gurdjieff.
  2. J.G. Bennett - Hy was veral later in Gurdjieff betrokke en het aktief Gurdjieff se leringe met sy eie idees verweef.
  3. A.R. Orage - Was toegewy om die leringe van Gurdjieff in Amerika te versprei
  4. Jeanne de Salzmann - Sy was gesien as die amptelike opvolger van Gurdjieff

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • 1950, Beelzebub's tales to his grandson, G.I. Gurdjieff, Penguin Books Ltd, Middlesex, England
  • 1957, The fourth Way, P.D. Ouspensky,Random House, Inc., New York
  • 1969, In Search of the Miraculous, P.D. Ouspensky, Compton Printing Ltd., London
  • 1999, Gurdjieff - a Biography, J Moore, Elemental Books, Inc. 160 North Washington Street, Boston, MA 02114

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vierde Weg
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?